Sonsondergang in die somer
Buiteaansig van die woonstel te Hartenbos. Voëlgeraas 202 is op die middelste vlak, aan die linkerkant.

Hartenbos Vakansiewoonstel

ENGLISH Web available here
See 2
See 3
See 4
See 5
See 6

Hartenbos Selfsorg Akkomodasie woonstel is gelee op die Tuinroete tussen George en Mosselbaai in die Weskaap, Suid Afrika.

Hierdie tweeslaapkamer, selfsorgwoonstel is in die hartjie van Hartenbos. Dié pragtige, goed toegeruste en gemeubileerde woonstel is op die eerste vloer van die La Gare woonstelle. Die woonstel is ingerig om 'n maksimum van 6 persone te akkommodeer.

Die verblyf is loopafstand (600m) vanaf Hartenbos se Hoofstrand, Hartenbos Seefront, warm-en kouewater swembaddens, ATKV ontspanningsgeriewe, restaurante, winkels en sportfasiliteite. George lughawe is ongeveer 40km oos van Hartenbos. Die tuinroete strek verder vanaf George, Wilderness, Knysna, Plettenbergbaai, Stormsrivier, ens.

Interesante uitstappies in die omgewing kan insluit: Hartenbos (Museum, Voorbaai mall); Trein ritte tussen Mosselbaai, Hartenbos en George; Mosselbaai (Posboom en museum, Ligtoring, Punt, Hawe, Casino, resturante, kroeë en straatkafeetjies); Oudtshoorn (Kango grotte, Volstruisplase, Swartbergpas); Knysna (Waterfront, Heads, Oesterfees, Lagoons).
Hartenbos verblyf op die www.hartenbos.org
Hartenbos verblyf op die www.hartenbos.org
Hartenbos verblyf op die www.hartenbos.org
Hartenbos verblyf op die www.hartenbos.org
Hartenbos verblyf op die www.hartenbos.org



Ons adverteer ook op
Hartenbos verblyf op die www.hartenbos.org
Hartenbos Akkomodasie
www.sleeping-out.com
Sleeping Out
Hartenbos verblyf
Find a place to stay
www.TravelGround.com
TravelGround
www.lekkerslaap.co.za
LekkerSlaap