Sonsondergang in die somer
Buiteaansig van die woonstel te Hartenbos. Voëlgeraas 202 is op die middelste vlak, aan die linkerkant.

Hartenbos Vakansiewoonstel

Die woonstel in volledig toegerus vir lekker vakansie hou. Hier is 'n lys van al die items in die woonstel. Dit dien ook as'n volledige Inventarislys wat gebruik word vir u gerief.

Die woonstel het die volgende fasiliteite vir u gerief:

  • Ten volle toeruste kombuis.
  • Leefvertrek met o.a.
    • ses sitplek eetkamertafel en sitkamerstel
    • TV (opvangspunt is beskikbaar vir eie dekodeerder)
    • Slaapbank vir 2 persone
  • Balkon met ingeboude braai.
  • Slaapkamer met dubbelbed en ingeboude kaste.
  • Slaapkamer met 2 enkelbeddens en kaste.
  • Badkamer met stort en bad.
  • Ander handighede sluit in:
    • Strykyster en -plak
    • Nr3 Potjie vir potjiekos
    • Klerewasmasjien en tuimeldroër
  • Fasilitiete uitgesluit:
    • Lakens
    • Handdoeke

Ter Inligting: