Sonsondergang in die somer
Buiteaansig van die woonstel te Hartenbos. Voëlgeraas 202 is op die middelste vlak, aan die linkerkant.

Hartenbos Vakansiewoonstel La Gare

Die aktiwiteite sluit in besienswaardighede uitstappies, leeglę, winkels, rondrits en sommer enige iets om belangstellendes se aandag af te lei van die besige lewe.

Hier is van die dinge wat gedoen kan word in en om Hartenbos:
Hartenbos Mosselbaai Omgewing
  • Strand front binne loopafstand
  • Verhitte en Koue swembaddens
  • Speelpark
  • Winkelsentrums en restuarante
  • Sport: Golf oefenbaan, Rolbal, Tennis, ens.
  • Bekende Diaz strand
  • Biblioteek
  • Casino
  • Bekende "Posboom" en Museum
  • Mosselbaai punt en oop Grot
  • Lig-of-Vuurtoring
  • Hawe en seevaartuitstappies
  • Teaters
  • Heerlike eetplekkies
  • Mediese Fasiliteite
  • Outdshoorn (+-80km)
  • George (+-50 km)
  • Knysna (Waterfront, Oesters)
  • Plettenbergbaai
  • Tsitsikamma (Stormsrivier)