Sonsondergang in die somer
Buiteaansig van die woonstel te Hartenbos. Voëlgeraas 202 is op die middelste vlak, aan die linkerkant.

Hartenbos Vakansiewoonstel

2012 Tariewe
Buite Seisoen Binne Seisoen Hoog Seisoen
18 Jan 2012 - 22 Mar 2012 09 Jan 2012 - 17 Jan 2012 15 Des 2012 - 09 Jan 2013
10 Apr 2012 - 21 Jun 2012 23 Mar 2012 - 09 Apr 2012  
16 Jul 2012 - 27 Sep 2012 22 Jun 2012 - 15 Jul 2012  
09 Okt 2012 - 30 Nov 2012 28 Sep 2012 - 08 Okt 2012  
  01 Des 2012 - 14 Des 2012  
R 350 per dag vir 4 persone R 550 per dag vir 4 persone R 1100 per dag vir 4 persone